soek jou matriekuitslae





Hierdie uitslae is voorlopige uitslae en indien daar enige weglatings is, moet die betrokke kandidaat die skool kontak.

Beurse is beskikbaar van NSFAS vir enige studierigting. Kontak NSFAS by 08600 NSFAS (08600 67327), stuur ʼn e-pos aan info@nsfas.org.za of besoek www.nsfas.org.za.

Alhoewel alles moontlik gedoen is om die akkuraatheid van die uitslae te verseker, is dit moontlik dat kandidate se uitslae uitgelaat of verkeerd gedruk is weens tegniese redes.