Aantal leerders geslaag per provinsie


Provinsie Totaal geslaag
Oos-Kaap 77 918
Vrystaat 30 673
Gauteng 109 056
KwaZulu-Natal 136 378
Limpopo 74 403
Mpumalanga 50 429
Noord-Kaap 9 740
Noordwes 33 808
Wes-Kaap 50 713
Suid-Afrika 573 118

Aantal leerders per toelatingsoort


Provinsie Diploma Hoër-Sertifikaat BA-graad Nasionale Senior Sertifikaat Spesiale Nasionale Senior Sertifikaat
Oos-Kaap 25997 13992 37899 30 0
Vrystaat 10282 4952 15414 0 25
Gauteng 35048 17366 56566 2 74
KwaZulu-Natal 43776 20437 72102 55 8
Limpopo 24482 15895 34019 7 0
Mpumalanga 17412 11196 21819 2 0
Noord-Kaap 3665 2222 3851 0 2
Noordwes 11647 7093 15061 0 7
Wes-Kaap 15604 8836 26245 0 28
Suid-Afrika 187913 101989 282976 96 144

Totale onderskeidings per vak


Vak Totale onderskeidings
Rekeningkunde 5 625
Afrikaans Eerste Addisionele Taal 4 218
Afrikaans Huistaal 2 567
Afrikaans Tweede Addisionele Taal 112
Landboubestuurspraktyke 12
Landbouwetenskappe 2 933
Landboutegnologie 56
Arabies Tweede Addisionele Taal 47
Besigheidstudies 14 692
Rekenaartoepassingstegnologie 1 416
Verbruikerstudies 725
Siviele Tegnologie (Konstruksie) 66
Siviele Tegnologie (Siviele Dienste) 10
Siviele Tegnologie (Houtbewerk) 34
Dansstudies 173
Dramatiese Kunste 1 705
Ontwerp 310
Ekonomie 2 746
Elektriese Tegnologie (Digitale Stelsels) 6
Elektriese Tegnologie (Elektronika) 4
Elektriese Tegnologie (Kragstelsels) 67
Engels Eerste Addisionele Taal 10 119
Engels Huistaal 2 737
Perdestudies 1
Frans Tweede Addisionele Taal 119
Geografie 7 802
Ingenieursgrafika en –ontwerp 2 093
Duits Tweede Addisionele Taal 129
Gujarati Tweede Addisionele Taal 3
Hebreeus Tweede Addisionele Taal 17
Geskiedenis 7 163
Hindi Eerste Addisionele Taal 1
Hindi Tweede Addisionele Taal 11
Gasvryheidstudies 91
Inligtingstegnologie 1 238
Italiaans Tweede Addisionele Taal 5
Lewenswetenskappe 8 760
Lewensoriëntering 69 112
Mandaryns Tweede Addisionele Taal 12
Wiskunde 8 963
Meganiese Tegnologie (Motorkunde) 47
Meganiese Tegnologie (Paswerk- en Masjinering) 64
Meganiese Tegnologie (Sweis- en Metaalwerk) 17
Wiskundige Geletterdheid 9 134
MRSC 5
Maritieme Ekonomie 47
Musiek 313
IsiNdebele Eerste Addisionele Taal 17
IsiNdebele Huistaal 2 191
Seevaartkunde 3
Fisiese Wetenskappe 6 514
Portugees Tweede Addisionele Taal 4
Religiestudies 750
Suid Afrikaanse Gebaretaal Huistaal 3
Sepedi Eerste Addisionele Taal 44
Sepedi Huistaal 1 318
Sesotho Eerste Addisionele Taal 3
Sesotho Huistaal 154
Sesotho Tweede Addisionele Taal 7
Setswana Eerste Addisionele Taal 43
Setswana Huistaal 2 171
Sport en Oefenkunde 1
SiSwati Eerste Addisionele Taal 18
SiSwati Huistaal 2 675
Telegu Tweede Addisionele Taal 1
Tegniese Wiskunde 354
Tamil Tweede Addisionele Taal 21
Trinity College of London Praktiese Musiekeksamen Graad 7 1
Toerisme 5 854
Tegniese Wetenskappe 108
Tshivenda Eerste Addisionele Taal 26
Tshivenda Huistaal 1 981
UNISA Praktiese Musiekeksamen Graad 7 1
Urdu Eerste Addisionele Taal 1
Urdu Tweede Addisionele Taal 7
Visuele Kunste 908
IsiXhosa Eerste Addisionele Taal 131
IsiXhosa Huistaal 7 750
IsiXhosa Tweede Addisionele Taal 17
Xitsonga Eerste Addisionele Taal 31
Xitsonga Huistaal 1 124
IsiZulu Eerste Addisionele Taal 7 771
IsiZulu Huistaal 41 762

Hierdie uitslae is voorlopige uitslae en indien daar enige uitlatings is, moet die betrokke kandidaat die skool kontak;

Beurse is beskikbaar van NSFAS vir enige studierigting. Kontak NSFAS by 08600 NSFAS (08600 67327), stuur ʼn e-pos aan info@nsfas.org.za of besoek www.nsfas.org.za;

Alhoewel alles moontlik gedoen is om die akkuraatheid van die uitslae te verseker, is dit moontlik dat kandidate se uitslae uitgelaat of verkeerd gedruk is weens tegniese redes.